Die Woerie-wedloop vind op Saterdag, 9 November plaas. Skuif die boeke ‘n bietjie weg en kom geniet die buitelig saam met ons op ‘n 5 km- of 9.8 km-roete.
Aanlyn inskrywings sluit Vrydag 13:00.
Ons AANLYN Inskrywings is nou toe!
Daar is nog inslrywing beskikbaar by Cobus Botha 0833753723 by Q&A koffie net langs die astro vanaf 15:00 – 18:00, op Hoërskool Centurion se gronde. Daar sal ook môre oggend nog inksrywings beskikbaar wees 5:45

Vir enige inligting stuur asb ‘n epos na info@woerie-wedloop.co.za